Derek Jacobi | |
Geboortenaam | Derek George Jacobi |
---|---|
Geboorte | 22 Oktober 1938 |
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1961–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Derek Jacobi (gebore 22 Oktober 1938) is 'n Engelse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Secret of NIMH (1982), Gladiator (2000), Gosford Park (2001), en Underworld: Evolution (2006).